Chemvet het 'n spesiale aanbieding bymekaar gesit om ons boere te help wat tans sukkel met brandskade op hulle plase:
| DORINGDRAAD | |
| 845M ENKEL, VOLVERSINK | R610 |
| 845M ENKEL, LIGVERSINK | R540 |
| 845M AGRIBARB | R430 |
| STAALDRAAD | |
| 2.24MM STAALDRAAD VOLVERSINK | R655 |
| BINDDRAAD | |
| 1.6MM BINDDRAAD VOLVERSINK | R855 |
| Pryse sluit BTW in. |
Kontak ons vriendelike verkoopspan vandag om jou bestelling te plaas.


