Get Adobe Flash player
Home

Galvanise for longer life expectancy.
Galvanise to increase the life expectancy of your steel. 

Fencing posts and stays are normally painted with bitumen aluminium paint, but more often than not you will find a wide range of game fences throughout South Africa already weathered and riddled with rust.  The solution to this problem is to have the posts and stays HOT DIP GALVANISED at a once off cost, saving further expense as almost no future maintenance is required.

Chemvet has done an extensive investigation on the cost implications between the two coating methods.  In a pricing comparison it was found that there is only an additional 10% outlay for galvanized posts and stays per kilometre.
 

A standard game fence of 2.4m high with 21 strands with painted posts and stays will cost on average R28.50 per running meter, whereas the same fence with galvanized posts and stays will cost R31.20 per  meter.  It was surprising to find that at a mere R2.70 extra per meter you could greatly benefit from no further maintenance expense on posts and stays and increase the life expectancy of your fencing.


Wat die kenner sê….
Hoekom is galvanisering beter as verf?


Tat Greyvenstein, van Supergalv in Alrode deel sy kennis:

Eerstens, is dat die warmversinkingsproses 'n metallugiese verbinding vorm met die staal in teenstelling met verf waar 'n meganiese verbinding ter sprake is. Die weerstandbestandheid van die metallurgiese verbinding (sinklaag) om deur middel van stampe of krape verwyder te word, is orde groottes beter as wat bereik kan word met verflae.

Tweedens is sink elektronegatief tot staal, wat beteken dat indien daar op plekke klein gedeeltes van die sinklaag verwyder sou word (bv. as ekstra gate geboor moet word of krapmerke tydens oprigting voorkom), die omliggende sinklaag steeds die onbedekte area elektrochemies sal beskerm.

Die sinklaag oksideer onder normale omstandighede op die Hoëveld teen ongeveer 1-2 mikron per jaar en die aanvangsdeklaag is meer as 65 mikron. In gevalle van veldbrand sal die sinklaag eers teen 800+o C geaffekteer word,aangesien daar dan versnelde oksidasie sal plaasvind. Die algemene ondervinding is dat die deklaag nie beduidend beskadig word nie en verkleuring na brande mettertyd terugkeer na 'n dowwe grys soos verdere oksidasie van die sinklaag plaasvind.





 

Newsletter Edition 1/2012


News & Views Newsletter

Nuway Award